dit raas - die swerm bye in my kamer kom die arend vir my haal vanaand as ek slaap maak die vlermuise neste in my hare
Helde Bloei Soms is n musiek-groep wat hoofsaaklik as n akoestiese duo funksioneer. Die lirieke beskryf n toedrag van sake wat doelbewus in stryd is met verwagtinge. Oordrywing,humor en bespotting word gebruik om die newe-effekte van menswees bloot te le en te kritiseer.
FacebookInstagramSoundCloudYouTubeheldebloeisoms.co.za