Krematorium from Vanaand by Helde Bloei Soms
Tracklist
2. | Krematorium | 2:16 |
Lyrics
toe ek my oe oopmaak
was dit klaar te laat
hoe kan ek dit oorvertel?
ek is in die hel
die berge brand
en dit verskaf
n hoop as op my stoep
en die volgende dag se probleme
word uitgesorteer deur die mense wat ons beheer
hoe kan ek dit oorvertel?
ek is in die hel
Credits
from Vanaand,
track released June 29, 2019